Finweek - Afrikaans

Klimaatsverandering moet getakel word

die mening van mynbedryfhoofde volgens ’n finweek-peiling is dat besprekings oor die vermindering van kweekhuisgasvrystellings nie die regte van mense in armer ekonomieë, veral in Afrika, kan uitsluit nie.

“Wetenskaplikes kyk na slegs een komponent,” sê , een van die grootste goudprodusente ter wêreld. “Maar gaan ons die ontwikkeling van die mensdom ontken? As jy dit doen, sal jy die gesê. Klimaatsverandering is die mensdom se grootste uitdaging, maar ’n gebrek aan ontwikkeling in onontwikkelde ekonomieë sal ook lewens kos.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-