Finweek - Afrikaans

’n Wonderlike verhaal

toe Seelan Gobalsamy in September 2018 as ’n nie-uitvoerende direkteur by Omnia aangesluit het, was dié maatskappy wat chemikalieë en gespesialiseerde dienste en oplossings vir die landbou-, mynbou- en chemiese bedryf lewer, diep in die moeilikheid met sy skuld, en aandeelhouers het vertroue verloor en hul aandele op groot maat verkoop.

Teen 2019 het Omnia se aandeelprys die vorige vyf jaar met met meer as 85% geval. Hoewel Omnia aan die einde van 2017 ’n skerp styging in sy aandeelprys ervaar het nadat hy hoër as verwagte winste en ’n effense styging van sy verkope aangekondig het, het die teenoorgestelde gebeur toe sy resultate vir die hele jaar ses maande later ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related