Finweek - Afrikaans

Gebalanseerd, maar nie tradisioneel nie

beleggers wat met ’n langer tydhorison in die buiteland wil belê, het waarskynlik een van drie behoeftes: kapitaalpreservering met ’n mate van groei; die groei van hul welvaart in reële terme met ’n mate van beskerming; of maksimum langtermyngroei. Die meeste beleggers vind hul iewers in die middel van die behoeftespektrum, maar wonder waar hulle balans sal kry in ’n omgewing waar geleenthede vir groei en beskerming miskien onduidelik is.

Met tradisionele bateklasse wat lyk of hulle volprys is en inflasie wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr

Related