Finweek - Afrikaans

Relatiwiteit in die beleggingswêreld

elatiwiteit is in die beleggingswêreld net so belangrik as wat dit in die regte wêreld is. Kom ons gebruik die Covid-19-pandemie as ’n voorbeeld: Suid-Afrika en Italië het albei ’n bevolking van sowat 60 miljoen mense. Ons weet Italië was een van die lande wat aan die begin van die pandemie die swaarste getref is en tot aan die einde van 2020 gemiddeld 185 mense per dag weens Covid-19 aan die dood afgestaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related