Kyk terug om vorentoe te kyk
Sep 10, 2021
3 minutes
Deur Clyde Rossouw
e k het in my beleggingsloopbaan van twee dekades verskeie lesse geleer. Hier is ’n paar.
1. Volg ’n duidelike beleggingsfilosofie en -proses
Jy kan nie oor ’n tydperk suksesvol belê sonder ’n goed gedefinieerde filosofie en proses nie. Die geheim is om ’n proses te kry wat werk en sonder uitsondering daarby te bly. Selfbeheersing is noodsaaklik.
2. Bring jou temperament, intellek en ervaring in ooreenstemming
Suksesvolle belegging gaan nie net oor die benutting van intellek en ervaring nie. Temperament is ongelooflik belangrik in fondsbestuur,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days