Finweek - Afrikaans

Waar is die Afrika-ekonome wat in Amerika opgelei is?

elke keer wat ek ’n Amerikaanse universiteit besoek, is ek verstom oor die afwesigheid van Afrika-studente wat aan die wêreld se voorste departemente van ekonomie studeer. In November het ekdie Becker Friedman-instituut as ’n besoekende akademikus bygewoon – ’n gawe aanbod om met sommige van die voorste denkers van ons tyd skouers te skuur. Ek het in werksessies gesit en eweknieë op verskillende terreine ontmoet. Een van die gedenkwaardigste gevalle was om te luister hoe Abhijit Banerjee, ’n onlangse Nobelprys-wenner, sy jongste boek, , bespreek het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Groter Belangstelling Om Te Koop
netcare, wat in 1996 gevestig en op die JSE genoteer is, is op twee ná Suid-Afrika se grootste privatehospitaalbestuurder volgens markwaarde. Hy het net meer as 21 000 mense in diens met 51 hospitale, 10 605 geregistreerde beddens en 422 operasiesale
Finweek - Afrikaans3 min read
Is Meer Risiko Die Moeite Werd?
in die geval van vaste inkomste word die potensiaal vir opbrengste – koeponbetalings en kapitaalwins – deur die effekte-opbrengskoers (koeponbedrag of-prys) bepaal. ’n Hoë opbrengskoers dui op ‘n hoë moontlike opbrengs. ’n Hoë moontlike opbrengs gaan
Finweek - Afrikaans2 min read
Kolskoot Vasvra En Blokkiesraaisel
Toets jou algemene kennis met ons laaste vasvra, wat van 22 November aanlyn beskikbaar sal wees op fin24.com/finweek. 1. Die burgerlike groep Afriforum het onlangs aangevoer dat die voortgesette handhawing van ’n aandklokreël in die land as deel van