Finweek - Afrikaans

Simon se wenke

GRAND PARADE INVESTMENTS

Onsekerheid oor Burger King

Grand Parade Investments het op 21 Mei gesê hy “heronderhandel oor die bepalings en voorwaardes” vir die verkoop van Burger King. Dus gesels hulle waarskynlik oor ’n laer verkoopprys vir die onderneming. Ons gaan nog talle transaksies sien wat uitgestel of gekanselleer word, veral in die ontspanningsbedryf, want omset is ten gronde weens die ekonomiese inperking en dit bly onseker wanneer dinge na vlakke van voor die inperking sal terugkeer.

TENCENT

Dié indekse al spelend hoër

Tencent se resultate vir die eerste kwartaal van sy 2020-boekjaartoon ’n 19%-toename in intekenare op rekenaarspeletjies, terwyl die algehele groepinkomste 26% hoër was. Nie juis verbasend nie, ons het die oplewing in speletjies tydens die inperking gesien en die beweging inTencent het Prosus en Naspers* tot nuwe hoogtepunte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related