Interne struweling kan swartsake teëhou wanneer die ekonomie herstel
May 29, 2020
3 minutes
Deur Andile Ntingi
’n Dag voordat president Cyril Ramaphosa op 23 Maart aangekondig het die land word ingeperkom die verspreiding van die Covid-19-pandemie te stuit, het hy by die Uniegebou met sakeleiers vergaderoor hoe om die siekte se invloed op die ekonomie te versag.
Voor die vergadering het Ramaphosa, omring deur ’n hoëvlak sakeafvaardiging, ’n impromptu media-inligtigtingsessie gehou om die land te laat weet hy beraadslaag met leiers in politieke, sake-en arbeidskringe om ’n omvattende reaksie op die dodelike siekte te formuleer. Sedertdien het die virus, tydens skrywe
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days