‘Koning van tenders’ is langtand jammer
Aug 02, 2020
2 minutes
Jacob Rooi
FOTO: NOMAMPONDO PLAATJIE
Thandisizwe Diko, eggenoot van die presidensiële woordvoerder, het sy R125 miljoen-kontrakte met die Gautengse departement van gesondheid gekanselleer eers ná die aankondiging op 7 April dat die spesiale ondersoekeenheid (SOE) dit ondersoek.
Eers op 9 April het dié selfverklaarde “koning van die amaBhaca-nasie” dit gekanselleer.
Khusela Diko, woordvoerder van pres. Cyril Ramaphosa, het gesê sy het haar voorbehoud met haar man bespreek nadat sy van sy bedrywighede bewus geraak het.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days