Twitter sê ANC moet gou #Voetsek
Aug 02, 2020
2 minutes
Dawie Boonzaaier
![rapport200802_article_006_05_01](https://article-imgs.scribdassets.com/12u4m3p2kg81ardy/images/fileZ4PRLY17.jpg)
![rapport200802_article_006_05_02](https://article-imgs.scribdassets.com/12u4m3p2kg81ardy/images/file86H6C6DP.jpg)
’NMediaveldtog om die reputasie van die ANC te probeer red, het Vrydag skouspelagtig in die regerende party se gesig ontplof.
Nadat verskeie ANC-figure by bedenklike tenders vir persoonlike beskermende toerusting (PBT) betrek is, het ’n ANC-beeldpoetser Vrydag in ’n WhatsApp-boodskap vir hulp gevra om die “aanval” op die ANC met ’n “massiewe
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days