Hier kom ANC se ‘kampioene’!
Jul 12, 2020
2 minutes
Dawie Boonzaaier
Die regering het reeds begin om nasionale ministers na distriksmunisipaliteite te ontplooi om groter sentrale beheer oor munisipale besluitneming uit te oefen.
is in besit van ’n brief van die departement van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) wat in Junie aan distriksmunisipaliteite oor die land heen gerig is en waarin aangedui word dat kabinetslede as “distrikskampioene” ontplooi moet
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days