Finweek - Afrikaans

Baie min verligting op die spyskaart vir restaurante

suid-Afrikaners het op 24 Mei met gespanne aandag gewag om te hoor wat die regering besluit het oor die inperkingvlak waarop ons vanaf 1 Junie sou leef. En terwyl baie sakeeienaars saam ’n sug van verligting geslaak het, is daar steeds talle ondernemings wat nie toegelaat word om vanaf 1 Junie ten volle – of enigsins – sake te doen nie.

Die restaurantbedryf ly swaar sedert die landswye inperking in Maart ingestel is. , skat dat die inperking byna 800 000 mense in die bedryf sonder ’n inkomste gelaat het. Dit vergelyk met die 430 000 werknemers van die land se myne, volgens Statistieke SA. Rasa werk sedert die inperking agt weke gelede begin het, met verskeie rolspelers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans4 min read
Stygende Insetkoste Demp Goeie Landboulopie
ondanks betreklike goeie vooruitsigte op reën vir die 2021-’22-seisoen, ervaar die plaaslike landbousektor tans gemengde produksie-omstandighede. Dit kan onder meer toegeskryf word aan ontsaglike ontwrigtings waarmee die wêreld tans te midde van die

Related