Finweek - Afrikaans

Arbeidsverhoudinge tydens korona-inperking

’n Terugkeer na normaal was nog nooit só onsekeren abnormaal nie. Die geleidelike opheffing van beperkings ná die streng inperking om die verspreiding van die koronavirus te voorkom, sal baie nuwe uitdagings meebring.

Baie maatskappye kon oopmaak en sal hul arbeidsmag geleidelik vergroot totdat die Covid-19-siekte nie meer ’n bedreiging is nie. Hulle sal egter die uitdagings moet oorweeg van ’n arbeidsmag wat steeds op ’n afstand werk, veiligheidsmaatreëls vir dié wat terugkeer, en bedryfskwessies wat verband hou met dissiplinêre verhore en moontlike ontslag.

Die veiligheid van mense wat teruggaan werk toe staan voorop, en maatskappye moet goed daarop voorbereid wees, want daar kan eise teen hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related