Finweek - Afrikaans

Tegno-oplewing oorweldig Fed-bateplanne

internasionale markte is blykbaar nie gepla oor die Amerikaanse Federale Reserweraad (Fed) se besluit om te begin met die vermindering van sy bateaankope in November nie, in skerp teenstelling met die styging in effekteopbrengs in 2013 ná die Fed die geleidelike vermindering van kwantitiewe verligting aangekondig het.

Groot tegnologiemaatskappye het in Oktober miljarde dollars se markwaarde bygevoeg, terwyl die opbrengs op die Amerikaanse 10-jaar-effekte stabiel gebly het op sowat 1,55%. Die maatskappye toon min vrees

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di

Related