Vrouekeur

WÊRELDLITERATUUR en ‘EIE’ LITERATUUR

Die Duitse skrywer Johann Wolfgang von Goethe het in 1827 die begrip “wêreldliteratuur” (Weltliteratur) begin gebruik toe hy in ’n brief opgemerk het dat “nasionale literatuur” nie meer veel betekenis het nie omdat die era van wêreldliteratuur volgens hom aangebreek het. Hy het gemeen dat almal behoort saam te werk om die era van wêreldliteratuur te bevorder.

Goethe het hierdie uitlating gemaak kort ná die Napoleontiese oorloë. In ’n tydperk van relatiewe vrede in Europa, voor die opbloei in nasionalisme wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur7 min read
’n Magiese stad
Covid-19 het reis nou onmoontlik gemaak, maar ons glo ná elke storm skyn die son weer. Ons sal weer kan reis en hier is solank ’n stad wat jy op jou lys kan sit vir wanneer die wêreld weer begaanbaar is Soos met ons vorige besoek aan Istanboel, bly o
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.

Related