Rapport

Welverdiende verering vir baanbreker

Johann de Lange 60: ’n Huldiging, onder redaksie van Daniel Hugo. Uitgewer: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Prys: R260.

‘Gewaagd”, “grensoorskrydend”, “kompromisloos” en “indrukwekkend” is van die woorde wat al gebruik is om Johann de Lange se werk te beskryf; hy is ’n “baanbreker”, “taboedeurbreker” en “oopskrywer van die homoseksuele vers”.

Die huldigingsbundel Johann de Lange 60 is die vyfde in ’n reeks van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ter ere van verskeie Hertzogpryswenners – ’n edele projek.

Met 13 digbundels op sy kerfstok, twee kortverhaalbundels, ’n dagboek en etlike bloemlesings en vertalings is Johann de Lange sekerlik een van die mees produktiewe en veelsydige skrywers in Afrikaans. Sy digdebuut, (1982), is met die Ingrid Jonker-prys bekroon en (1990) met die Rapport-prys. Vir sy agtste digbundel, (2009), ontvang

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport3 min read
Plaaslike Regerings Kry Gou ‘Kampioene’
Die regering se distriksontwikkelingsmodel se toetsfase was volgens Jackson Mthembu, minister in die presidensie, so suksesvol dat die model nou landwyd geïmplementeer word – nog voordat LP’s die sukses van die toetsfase kon beoordeel. Die distrikson

Related