Huisgenoot

’N HUIS MET ’N UITSIG

DIS nié die Vanrhynsdorp wat ’n mens in toeristebrosjures sien nie. Die vlakte lê eindeloos voor jou uitgestrek en daar is nie ’n veldblom in sig nie.

“Spitsverkeer op Vanrhynsdorp is wanneer daar vyf karre is,” sê Maria Lakay en wys uit haar ruim sitkamer na die N7 doer in die verte.

In Augustus, wanneer Namakwaland in baldadige blommekleure ontplof, sal dit ’n ander storie wees. Dan wemel die dorp van mense wat die skouspel kom bewonder.

Maar vandag geniet Maria en haar man, Rodney, die stilte en die onbelemmerde uitsig op die Maskamberg uit die droomhuis wat hulle vir hulself hier laat bou het.

“Ons het in 2022 in hierdie huis ingetrek. Ons het self die planne geteken. Ons het sketse gemaak oor hoe ons die huis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot5 min read
Alle Grappies Op ’n Stokkie
HY IS nie vandag in enige toestand om sy oordrewe danspassies uit te haal of ’n vermomming aan te trek en iemand ’n poets te bak nie. Trouens, hy kan net met ’n gesukkel uit sy bed opstaan – en wanneer hy opstaan, moet hy met ’n kierie stap. En dis n
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related Books & Audiobooks