Kuier

KYK UIT!

VERMAAK

Daar is ’n splinternuwe reeks op die kassie wat die Khoekhoegemeenskap die geleentheid bied om hul stories te vertel. The Khoekhoe Saga bestaan uit sewe dele wat deur Jolene Martin en Rehane Abrahams aangebied word. In dié reeks ontmoet Rehane die afstamrnelinge van die Hessekwas en gaan op reis om die trek van die Griekwas tot in Kokstad te volg, terwyl Jolene ’n trip Namakwaland toe vat om meer uit te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier6 min read
'N Show Vir My Ma
Haar ma was nog altyd dié rolmodel in haar lewe. En wanneer Shimmy Isaacs van haar moederlief praat, sien jy die poeletjies in haar oë opdam. Dis uit pure dankbaarheid, sê dié aktrise, skrywer en komediant oor haar ma, Frieda Baardman (60). Om dié tw
Kuier3 min read
Vermy Só Leefstylinflasie
Elke keer as jy meer verdien, voel dit of daai ekstra geldjies soos mis voor die son verdwyn – dalk op ‘n bederfie soos ‘n handsak of parfuum. So jy sien basies niks van die verhoging waarvoor jy so lank al wag nie, of jy spaar dit nie. Dis nie verke
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)

Related