Kuier

'N SHOW VIR MY MA

Haar ma was nog altyd dié rolmodel in haar lewe. En wanneer Shimmy Isaacs van haar moederlief praat, sien jy die poeletjies in haar oë opdam. Dis uit pure dankbaarheid, sê dié aktrise, skrywer en komediant oor haar ma, Frieda Baardman (60).

Om dié twee so saam-saam voor die kliekende kameras te aanskou, is bewonderenswaardig. Want, tipies Shimmy, laat waai sy hier en daar met ‘n grappie. Frieda lag uitbundig vir haar kind se geskerts.

Trouens, sou jy nie geweet het hulle is ma en dogter nie, sou jy sowaar gedog het dis susters dié.

Haar Shimmy (42), oftewel Shumonette (“met niks silent ‘t's’ nie”), was maar ‘n hiperaktiewe kind; ‘n regte tomboy, verklap Frieda. Een wat haar beslis nie aan enige tierlantyntjies gesteur het nie. En eintlik wou sy hê haar oudste moes ‘n klein lady wees wat eendag sielkundige moes

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related