Kuier

SIELVOLLE SHIMMY

Shimmy Isaacs se karakter, Petra, in kykNET&kie se telenovela, Arendsvlei, het ons kassies met ’n bang getref.

Dié skerptongvrou is glad nie op haar mond geval nie en dit is ’n karakter wat baie van ons al in die regte lewe ontmoet het. Sy herinner ’n mens aan daai anties in die gemeenskap wat ons almal ken – hetsy dit jou ma, ouma, antie, niggie of jyself is.

Shimmy (39) van Worcester in die Boland is teen dié tyd geen vreemdeling vir Kuier-lesers nie. Inteendeel, sy reis die hele land plat om mense van oraloor te vermaak met haar komedie. Dit is egter nou haar rol as Petra wat kykers opnuut weer laat regop sit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Bybel-blokraai
NR. 285 WEN R350 KONTANT! VRAAG: As wat staan die sewende dag van die week in godsdiensterme bekend? SKRYF SÓ IN: Vul die Bybel-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord
Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related