Kuier

SY KYK NET VORENTOE

INSPIRASIE

M ischke Schippers (31) het op sewe vir haar ouers gesê sy sien ’n lang, donker figuur in die gang.

Jane en Steven Schippers het dadelik vermoed daar is dalk fout met hul middelkind se sig. Oogsiektes is immers geneties by die Schippers’e. Hul vrese is bevestig en Mischke is met degeneratiewe miopie oftewel progressiewe bysiendheid gediagnoseer. Nes in die geval van haar twee susters (Stevencia en Anochke), haar pa en sy ma, Miena.

Miopie of bysiendheid begin dikwels op ’n vroeë ouderdom by kinders, sê dr. Frikkie Hartog, ’n oftalmoloog (’n spesialis in onder meer visie- en oogsorg) van Bellville in die noorde van Kaapstad. Met miopie kan die persoon goed in sy onmiddelikeomgewing sien, maar voorwerpe in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i

Related