Kuier

’N NUWE SEISOEN

Nuwe seisoen het aangebreek. Dis herfs hierbuite en die bome verloor hul blare om plek te maak vir nuwes wat later sal blom. Dis ’n proses wat die natuur volg vandat die mensdom op Moeder Aarde geland het, maar dit bly vir my een van die mooiste seisoene.

Vir my is herfs ook simbolies aan die seisoene van die lewe en simboliseer die boom ons as mens en die blare simboliseer die mense in ons lewe in elke betrokke seisoen. Soos die bome hul blare verloor in die herfs, gaan jy ook mense verloor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.
Kuier2 min read
‘N Gebed Vir Ma's
Vader, U het vir ons Maria, moeder van Jesus, gegee as ‘n voorbeeld van iemand wat U Woord gehoor en gehoorsaam het en daarom kon geboorte skenk aan ons Verlosser. Help ons om haar voorbeeld te volg van onvoorwaardelike liefde, onwrikbare geloof en d
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related