Kuier

SOETE bederf

WENK: Skep ’n bietjie drama deur ’n sopie brandewyn voor opdiening oor die pannekoeke te giet en dit dan aan die brand te steek. Die alkohol verbrand, maar die brandewyn los ’n aangename smaak.

PANNEKOEKRESEP

Lewer ongeveer 10

BESTANDDELE

250 g koekmeel
Knippie sout
3 medium eiers
1 koppie melk
1 koppie water
1 eetlepel gesmelte botter
1 eetlepel strooisuiker

METODE

Gooi al die bestanddele saam in ’n mengbak en klits met ’n draadklitser tot glad. Maak seker daar is niks klonte nie. Die beslag behoort loperig te wees soos room. Voeg nog ’n bietjie water by indien dit te dik lyk. Verhit ’n kleefvrye pan oor matige hitte en smeer met botter of olie. Gebruik ’n soplepel en skep genoeg beslag om net-net die oppervlak van die pan te bedek. Bak tot die kante van die pannekoek begin wegtrek van die pan en draai dit dan om met jou spaan. Bak tot goudbruin aan albei kante. Skep uit en hou warm totdat al die beslag gebruik is. Die hoeveelheid pannekoeke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related