Kuier

Kook VIR MA

ROTI’S

Lewer 8

BESTANDDELE

4 koppies koekmeel
1 teelepel olie
300 ml water
Botter (1 eetlepel per deegballetjie)

METODE

Voeg 3 koppies meel in ’n bak. Voeg een teelepel olie by die water en roer dit in die meel met ’n eetlepel. Roer tot die deeg begin vorm. Knie die deeg tot glad en dit nie meer aan jou hande vassit nie. Smeer jou werkoppervlak met olie en rol die deeg in ’n lang wors. Sny die deeg in 8 ewe groot stukke en rol dit in balletjies. Vat een balletjie op ’n slag en druk dit plat met jou hand. Rol dit verder met ’n koekroller. Smeer die botter met jou vingerpunt of agterkant van die lepel oor die oppervlak van die sirkel. Rol dit op in ’n worsie en rol die worsie van een punt af in ’n spiraal. Herhaal die proses met die res van die deegballetjies. Bedek met kleefplastiek en verkoel tot nodig. Smeer jou werkoppervlak met olie. Rol die een roti

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Kyk Uit!
Bôll & Ôll is die kanaal se eerste Afrikaanse rugbygeselsprogram, met JP Keyter en Ashwin Willemse as aanbieders. Dis JP se geesteskind en is deur sy maatskappy Blue Avo Communications vervaardig. Die program fokus op die rol van klub-rugby en met JP
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier2 min read
Perfekte Pasmaats
Riri (36) hou van eksperimenteer as dit kom by haar klere. Sy hou by aardse bruin vir haar korsettoppie en wyepypbroek, en rond dit af met ’n lekker woljas in dieselfde kleur. Sy bring ‘n spatsel kleur in met haar satynkopdoek. Intussen speel haar ra

Related