Kuier

Kaas KOOK MET

MINI-KAASSOUFFLÉS

Genoeg vir 4

BESTANDDELE

100 g cheddarkaas
2 eetlepels koekmeel
4 eetlepels botter
Sout en peper na smaak
½ koppie volroommelk
2 eiergele
4 eierwitte

METODE

Voorverhit eerste die oond tot 180 °C. Spuit die binnekant van vier ramekins met kleefvrye kossproei en hou eenkant. Verhit ’n koppie water in ’n potjie. Meng die kaas, koekmeel, botter, sout en peper in ’n hittebestande bak. Voeg die melk by, roer dit en sit die bak oor die potjie met pruttende water. Roer die mengsel tot stomend warm en die kaas gesmelt is. Meng ’n klein bietjie van die kaassous by die eiergele en roer deur. Voeg dit nou by die res

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related