Kuier

Romanties & HEERLIK

DIEPGEBRAAIDE HOENDERBOUDJIES

Genoeg vir 4

BESTANDDELE

Hoender

8 hoend erboudjies
 ½ koppie karringmelk
 1 eier
 2 eetlepels cajun spice
 1 eetlepel Tabasco sriracha (opsioneel)
 1 teelepel paprika
 1 teelepel vars knoffel, gerasper
 ½ teelepel fyn koljander
 ½ teelepel origanum
 1 eetlepel sout

Samestelling

2 koppies koekmeel
 1 eetlepel sout
 1 teelepel paprika
 1 teelepel cajun spice Olie vir diepbraai

METODE

Maak die hoender skoon en spoel dit af met koue water. Druk dit droog met handdoekpapier. Gebruik ‘n skerp messie en sny die hoender in die lengte oop. Sny die vleis aan die dik kant van die boudjie (net aan die oopgesnyde kant) effens los van die gewrig. Die boudjie sal nou soos ‘n driehoek lyk met die vleis en been ontbloot. Meng die res van die bestanddele in ‘n bak en marineer die hoender daarin vir ten

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related