Kuier

GROEN & in seiscen

MURGPAMPOENTJIEEN-MAALVLEIS-ROLLETJIES

Genoeg vir 4

BESTANDDELE

500 g maalvleis
 7 eier
 ½ teelepel knoffel, gerasper
 2 eetlepels vars koljander, gekapte
 1 eetlepel suurlemoenskil, gerasper
 'n Knippie sout
 'n Knippie rissievlokkies
 Krummels van 1 sny brood
 4-5 murgpampoentjies, in dun lin te gesny 'n Skeut olyfolie

METODE

Meng al die bestanddele (behalwe die murgpampoentjies en olyfolie) soos 'n frikkadelmengsel. Vorm balletjies met teelepels maalvleis. Rol elke balletjie op in 'n murgpampoentjie-lint en pak dit met die oopkant na bo in 'n ronde oondbak wat met botter gesmeer is. Verf dit mildelik met olyfolie en geur met ekstra sout. Bak vir 30 - 40 minute by 190 °C tot goudbruin en gaar. Bedien met 'n slaai of 'n tamatieen-uie-smoortjie.

WENK:

Kry die perfekte murgpampoentjienoedels deur dit met 'n spiraliser te maak. As jy nie 'n spiraliser het nie, gebruik 'n groenteskiller, mandolin of skerp mes.

CAJUN-HOENDER-EN-MURGPAMPOENTJIENOEDELS MET AVO-SLAAISOUS

Genoeg vir 2

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related