n Fees MET FAMILIE
Dec 04, 2020
5 minutes
DEUR SAMANTHA LIEDEMAN
Al die dekor vir die fotosessie is verskaf deur PEP Home. Besoek jou naaste PEP vir die mooiste dekor, eetgerei en bykomstighede vir jou huis.
KRUIE-LAMSBOUD
Genoeg vir 8 – 10
BESTANDDELE
1 lamsboud (± 2,5 kg)
¼ koppie olyfolie
Soutvlokkies en grofgemaalde
peper na smaak
1 bol knoffel
’n Paar takkies roosmaryn, tiemie en pietersielie
1 suurlemoen
2 eetlepels olyfolie, plus ekstra
1 eetlepel suurlemoenskil (plus ekstra), gerasper
METODE
Maak ’n geruite patroon op die boud met ’n skerp mes. Die kepe moet omtrent 2 cm uitmekaar wees. Masseer die boud goed met die olyfolie en geur dit dan mildelik met sout en peper. Sit die boud in ’n gesmeerde oondskottel. Kneus al die knoffeltoontjies effens en strooi dit oor die boud en in die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days