Hallo My Kuier-mense,
Amper daar! Dís wat my hart sê, al waarsku my kop aanhoudend dat die nuwe jaar glad nie beteken die pandemie en al ons ander probleme gaan iets van die verlede word nie. Maar my hart is waar my hoop leef, al weet ek my kop is reg. So, al gaan hierdie