Kuier

OPPIE KERSKASSIE

KYLIE’S SECRET NIGHT

Sa. 12 Desember, M-Net, 23:00

Sit terug vir ’n“lekker huil”-program. Fans van Kylie Minogue word genooi na ’n vermaakprogram met die Britse komediant en aanbieder Alan Carr en val byna uit hul stoele wanneer die sanger in lewe lywe opdaag en van haar grootste treffers sing. Deur die aand is daar verskillende insetsels oor Kylie en haar aanhangers wat die hartsnare roer. Kyk wat sy onthul as haar gunstelingliedjie uit haar loopbaan oor drie dekades!

ONDER DIE KERSBOOM 2020

Do. 24 Desember, SABC2, 19:00

Vanjaar word daar ingeloer by ’n nuwe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related