Kuier

JUFFROU GETROU

Sy lééf vir die onderwys en met 24 jaar se ervaring is dit geen verrassing dat sy een van die staatmakers agter die Kuier Winterskoolprojek (hierdie jaar bekend as die Kuier Rapport Matriekklas) geword het nie.

So toe Kuier besluit het om iemand te bederf met ’n mooimaak- en fotosessie vir ons Kersuitgawe, het Rhuwayda Mitchell (48) van Brackenfell in die Kaap – ’n onderwyser by Hoërskool Bernadino Heights in Kraaifontein – kop bo water uitgestaan. Want dié vrou doen net haar ding en verwag nooit iets terug nie, sy wil net haar werk doen en ’n verskil maak.

Sedert Rhuwayda in 2013 graad 12 onderrig, slaag 100% leerders Afrikaans huis- en addisionele taal en daar was ook ’n hele paar A’s in hierdie vakke.

“Ons Afrikaans-vakspan het vir die laaste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related