Kuier

EEU VAN ELLENDE

Vroeg in 2020 het mense oor die hele wêreld kennis geneem van ’n splinternuwe virussiekte wat soos ’n veldbrand begin versprei het, almal se lewens ontwrig het en oral ekonomiese chaos veroorsaak het.

Dit het teen die einde van 2019 begin toe mense in Wuhan, China, begin siek word met simptome baie soos dié van griep. In Januarie 2020 reik die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) waarskuwings uit oor ’n coronavirus-infeksie wat baie aansteeklik is en dodelik kan wees vir sommige mense. Die virus, wat Coronavirus Disease-19 genoem word, of kortweg Covid-19, versprei vinnig oor die hele wêreld. Dit begin in China, en beweeg toe na Europa en Noord- en Suid-Amerika en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related