Kuier

BLAINE BLY VEG

20 jaar oud. ’n Kranige sportman, akteur, WP-bofbalspeler, SA gewig-opteller, ingenieurs-wese-student. Alles het in sy guns getel en sy toekoms het rooskleurig voor hom uitgesien, maar tog kon hy nie die lewe se nare lot ontsnap nie…

Op sy 20ste verjaardag in Oktober vanjaar is die mat onder Blaine Coetzee van Somerset-Wes buite Kaapstad, uitgeruk toe hy gediagnoseer is met fase 4 nie-Hodgkin-limfoom (HNL).

Ten tyde van se onderhoud met Blaine, was hy amper te siek om te praat, maar sy veggees, sy bereidheid om sy inspirerende storie te deel ten spyte van hoe swaar hy kry, was opvallend. Dit voel onregverdig dat hy moet veg vir sy lewe, waar ander ouens van sy ouderdom nou met hul toekoms

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related