Kuier

SIEKTES SINK HOM NIE

In Februarie vanjaar was Caylon Botha (31) van Plettenbergbaai in die WesKaap pas afgestudeer as verpleër en het ’n splinternuwe werk by ’n hospitaal begin. Sy drome was uiteindelik besig om ’n realiteit te word. Al die bloed sweet van jare se studies was besig om vrugte af te werp, en hy kon die beroep betree waaroor hy vir jare nog net kon droom.

Maar wat veronderstel was om die begin van ’n nuwe hoofstuk te wees, het vinnig in ’n nagmerrie ontaard toe Caylon op 3 Februarie in die hospitaal opgeneem is en meegedeel word dat daar ’n groeisel op die optiese senuwee aan die linkerkant van sy brein is.

En 3 Februarie was maar die derde dag van sy indiensneming in sy heel eerste en nuwe verpleegpos…

Caylon het op dié dag begin siek voel en die nuus wat hy in die daaropvolgende dae ontvang het, is nuus wat enigiemand se wêreld inmekaar kan laat tuimel. Ná verskeie ondersoeke is bevind hy het vyf groeisels – drie op sy brein en twee op sy ruggraat.

TOESTAND VERERGER

Sy diagnose sou later net erger word, want tydens sy gesondheidstryd wat reeds etlike maande voortduur, moes Caylon al weer leer loop. Hy het ook gesigverlamming ervaar; is met ’n vergrote hart gediagnoseer, en die groot K het ook sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related