Kuier

HÚLLE KYK NA KWESBARES

KuierCares het hierdie maand besluit om vir Nazareth House, n geregistreerde organisasie sonder winsbejag en ’n erkende openbare voordeel-organisasie, in Elsiesrivier op die Kaapse Vlakte te help met maaltye van Hungry Lion en Bashews-koeldranke.

het juis Nazareth House gekies omdat so baie van hul inwoners eensaam is gedurende die Kersseisoen en almal verdien ’n bederf in hierdie tyd, veral ná so ’n rowwe jaar.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related