Landbouweekblad

Sielshulp vir droogte se byt

KORTOM

■ Te midde van ’n droogte en die covid-19-pandemie het afsondering in die Noord-Kaap ’n bykomende betekenis gekry.

■ ’n Hulplyn wat 24 uur beskikbaar is, is gestig om boeregesinne by te staan met die swaar emosionele las.

■ Ondanks die swaarkry is daar suksesstories waarin uitkoms gebied is – en daar is “altyd hoop”.

Vir mnr. Hannes Esterhuyse is daar nie ’n streep te trek in die vaal, verdorde vlaktes om sy werf nie. Hy gaan nie die hekke op sy plaas sowat 45 km buite Williston in die Noord-Kaap toestoot nie, nie as dit van hom alleen afhang nie.

Al blêr die honger Dorpers tot in sy siel, selfs in sy drome. Die verkleinde kudde wat al om sy werf in krale maal. Dag ná dag, sewe dae van die week. Blêr, blêr, blêr wanneer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.

Related