VAN SKOENBOKS TOT MEER AS R1 MILJOEN
Mar 06, 2020
2 minutes
— WILLEM VAN DER BERG
FOTO: VERSKAF
NADAT mnr. Charl en me. Annemie Baard verlede jaar besluit het hulle wil skoolkinders en studente in die droogtegeteisterde Karoo help, het hulle ’n oopgesnyde skoenboks by ’n boeredag op Grootdrink neergesit. Aan die einde van die dag was daar skenkings van R5 000 in die boks.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days