Kuier

GELUK, MARTELI!

anneer dit by geldsake kom en om die nitty-gritty-lesers te vertel, is -joernalis Marteli Brewis goed. En só goed dat sy die naaswenner was in vanjaar se Sanlam Financial Journalism Awards se Consumer Financial Education-kategorie.“Dis ’n ontsettende eer. ’n Mens skryf nie vir pryse nie, maar dis tog ’n bewys dat die -span weet wat hulle doen en soos ons lesers lankal weet en die wêreld nou begin raaksien, maak dit wat ons doen, saak,”sê Marteli.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■