Kuier

KYK NA JOU BREIN

GESONDHEID

Die brein is nie net die gekreukelde orgaan wat die skedel vul nie. Die brein bestaan ook uit die sintuie, die rugmurg asook die spiere, skryf dr. Melodie de Jager, ontwikkelingspesialis en stigter van die Mind Moves Instituut. Wanneer jou brein seerkry tydens ’n ongeluk of neurologiese skade opdoen, kan dit verskeie gesondheidsimplikasies inhou.

Dr. Michae! Huth, ’n neuroloog by die Netcare Linksfield Hospitaal in Johannesburg, sê afhangend van die toestand, kan dit probleme met jou geheue, denke, koördinasie en beweging, veranderings in buie en gedrag en selfs jou fisiese vermoëns soos gehoor en sig veroorsaak, Die mees algemene toestande wat die brein se gesondheid affekteer is Alzheimers se siekte, Parkinsons se siekte, veelvuldige sklerose, epilepsie, beroerte en ander traumatiese breinbeserings.

Dr. Huth sê behandeling en prognosekwaliteit van die pasiënt te verbeter.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i

Related