COWBOY-HOED
Geen Western-look is complete sonder ‘n trendy cowboy-hoed nie. Daar is verskeie kleure en teksture om van te kies en keur, maar ons hou veral van dié sjiek roomkleurige een wat rock met ‘n bypassende broek en baadjie. ‘n Vilthoed is perfek vir