Kuier

MICAH RYG DIE REKORDS IN

SPORT

Voor jy enigsins verder lees, skryf die naam Micah Africa êrens neer, want as alles in plek val, gaan jy sy naam nog baie hoor.

Dié 14-jarige naelloper het onlangs by Atletiek Suid-Afrika se byeenkoms in Pretoria die 0.16 Suid-Afrikaanse 100m-rekord verbeter. Met sy tyd van 10.73 sekondes het hy die vorige rekord van 10.88 verbeter.

Boonop het hy by dieselfde byeenkoms die 300 m hekkies-rekord ook geslaan. Op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Als oor spysvertering Dokter, ek sukkel die afgelope paar maande met sooibrand, hardlywigheid en krampe. Dokters vind geen kwale nie, maar een van hulle het genoem dié simptome kan moontlik die oorsaak wees van slegte spysvertering. Wat beteken dit,
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel