Kuier

‘N BEDERF vir Ma

GESKENKGIDS

Moedersdag is die één dag waarop daar gefokus word op die mens wat jou jou hele lewe lank eerste gestel het. Of jou ma hou van lees, mooimaakgoedjies of graag agter die kospotte woeker, hier is ‘n paar geskenkidees wat haar breed sal laat smile.

AS JOU MA HOU VAN LEES …

WHEN THE FILTER FADES JANINE JELLARS

Dié is die perfeke leesstof vir die milleniumma. Die skrywer vat jou deur die lewe van drie vroue wat probeer om relevant te bly, met een wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Als oor spysvertering Dokter, ek sukkel die afgelope paar maande met sooibrand, hardlywigheid en krampe. Dokters vind geen kwale nie, maar een van hulle het genoem dié simptome kan moontlik die oorsaak wees van slegte spysvertering. Wat beteken dit,
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel

Related