Kuier

HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!

Die Kaapse aktrise Jill Levenberg is een van daai mense in die plaaslike vermaakbedryf wat ek bewonder vir haar toneelspeeltalent.

As daai note van die -temaliedjie saans wegtrek en sy op die skerm verskyn en in die skoene klim van die geliefde Mymoena Samsodien, voer sy jou weg na die fiktiewe Ruiterbosch en kan jy nie wegkyk van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Als oor spysvertering Dokter, ek sukkel die afgelope paar maande met sooibrand, hardlywigheid en krampe. Dokters vind geen kwale nie, maar een van hulle het genoem dié simptome kan moontlik die oorsaak wees van slegte spysvertering. Wat beteken dit,
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel

Related