Kuier

BEDERFKOS VIR MA

PATAT-ROSTI'S MET POACHED EIER

Genoeg vir 2 mense

BESTANDDELE

Rosti's

1 groot patat, skoongeskrop
 ‘n knippie sout
 1 teelepel gedroogde tiemie varsgemaalde peper
 1 chilli, gekap
 1 eier
 1 eetlepel koek- of klappermeel
 1 eetlepel olyfolie

Afronding

‘n skeut asyn 2-4 eiers ‘n handvol vars spinach en/of kruieblare ½ avokado suurlemoenwedges

METODE

Rosti's

Rasper die patat in ‘n strainer en meng die sout deur. Laat vir 10 minute staan en druk oortollige vloeistof uit die patat uit.

■ Skep die gedreineerde patat in ‘n mengbak. Voeg die tiemie, peper, chilli, eier en koek- of klappermeel by. Meng goed.

■Verhit die olie in ‘n non-stick pan en skep hopies van die mengsel in die pan. Druk elke hopie liggies platter en braai oor matige hitte tot die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Als oor spysvertering Dokter, ek sukkel die afgelope paar maande met sooibrand, hardlywigheid en krampe. Dokters vind geen kwale nie, maar een van hulle het genoem dié simptome kan moontlik die oorsaak wees van slegte spysvertering. Wat beteken dit,
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel

Related