Kuier

NUWE SEISOEN WINK VIR RUGBY-IKOON

MY LEWE

Tydens sy speeldae destyds het sy spanmaats opgemerk dat sy hande so groot soos “sopbakke” is.

Dit was met dié einste “sopbakke” dat die legendariese oud-Springbok Errol Tobias deur die week messelaarwerk gedoen het, en Saterdae rugbyballe gevang het asof dit bakstene is.

Teenstanders moes ook in hul pasoppens wees wanneer hy hulle op volle vaart tromp-op loop en met sy “sopbakke” uit die pad uit stamp.

‘n Maand of twee van nou af, as alles goed verloop, sal dieselfde reuse-hande sy nuwe baba vashou, want hier duskant 70 het Errol nou weer nuwe liefde gevind.

Haar naam is Ro-Andria Sylvester en op 30, meer as 40 jaar jonger as hy, blom die liefde. Errol het reeds drie volwasse dogters

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Als oor spysvertering Dokter, ek sukkel die afgelope paar maande met sooibrand, hardlywigheid en krampe. Dokters vind geen kwale nie, maar een van hulle het genoem dié simptome kan moontlik die oorsaak wees van slegte spysvertering. Wat beteken dit,
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel

Related