Huisgenoot

Nuut op die rakke

DIE ONSIGBARE POU

Deur ZIRK VAN DEN BERG Kwela Boeke, R205*

“’n Briljante Bellville-bromance met baie bagasie,” noem die joernalis Deon Maas Die onsigbare pou op die omslag. Dit is Zirk van den Berg, wat al die W.A. Hofmeyr-prys en drie kykNET-Rapportpryse gewen het, se agtste Afrikaanse roman (hy skryf ook in Engels).

Dit is die verhaal van ’n outjie van Bellville wat ’n Afrikaanse popster word en die klasmaat wat hom help om dit te word.

George Oberholzer was op skool al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related