Kuier

ADRIAAN DRUK DEUR

Toe Adriaan Wildschutt as kind deur die stofpaaie van Bella Vista in Ceres in die Wes-Kaap gehardloop het, sou hy nooit kon raai dat hy eendag ‘n splinternuwe Suid-Afrikaanse 5 000 m-rekord in België sou opstel nie. Laat staan nog vir die Olimpiese Spele kwalifiseer!

Nie net is Adriaan (25) nou ‘n koning van langafstandhardloop in Suid-Afrika nie, maar hy is op pad na die Wêreldkampioenskappe in Hongarye.

Dié boorling van Ceres, wat die afgelope vyf jaar in Amerika bly om op sy sport te fokus, het in Julie by die Night of Athletics-byeenkoms in België 5 000 meter in ‘n puik tyd van 13 minute, 02.46 sekondes (13:02.46) kafgedraf.

Só het dié langasem-klong gekwalifiseer vir die Olimpiese Spele in Parys, Frankryk, in 2024.

Net vyf dae ná sy sege in België het hy nóg ‘n SA rekord

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related