Huisgenoot

Die engel by die agterdeur

NELLIE staan met haar palms op die kombuis se toonbank gerus, haar kop vooroor gebuig. Sy is moeg. Sy maak die belt om haar middel los, en die swart rok val vormloos oor haar heupe. Haar hand beweeg vanself na haar buik, maar sy keer dit, vryf dan moeg oor haar oë.

Sy gooi vir haar ’n glas water en sluk dit gulsig af. Niemand het dit vreemd gedink dat sy ná die begrafnisdiens niks geëet het nie. Hulle het bloot aanvaar dat sy te ontsteld was. Dit was egter nie ontsteltenis nie, maar die naarheid wat die afgelope weke in haar keel opstoot wat gemaak het dat sy nie eens na die toebroodjies met eier en mayonnaise kon kýk sonder om mislik te voel nie.

Xander se huilende stem klink op uit die slaapkamer. Agttien maande oud. Hoe gaan sy die kind sonder ’n pa groot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related