Tuis

Ou henne op safari

Die uitnodiging is vir ’n “all girls safari”. Gratis en verniet. Dit val op die laaste nipper in my skoot via ’n kennis van ’n vriendin. Se ma. Blitsig sê ek ja en klim op ’n vliegtuig Hoedspruit toe.

Daar wag die “girls” my in, ’n groep van vyf. En almal in die koers van tagtig. Jarelange hartsvriendinne, vertel hulle, die leste een ’n weduwee, wat vir oulaas saam ’n wilde avontuur aanpak.

Dit is ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis18 min read
Pak Dit Uit!
Antipasto is tradisioneel die eerste gang in ’n formele Italiaanse maal, maar antipasti (meervoud) word ook wyd voorgesit as kuierkos. Dit kan so eenvoudig wees soos ’n bakkie olywe, of so rojaal soos dié proebord. 1 Kouevleis is altyd ’n wenner. Hou
Tuis2 min read
’N STUDIE IN Swart En Wit
WIE WOON HIER? Jan Boeyens en Alta Moggee, en Alta se kinders Isabella (16) en Christian (14), asook vier hondeWAAR Parkwood, Johannesburg GROOTTE 420 m² (stoepe ingesluit) As ’n verfkleur nie vir Alta Moggee werk nie, laat meng sy vir hom oor. Troue
Tuis3 min read
Trek Weg Of Maak Reg!
E-pos jou opknap na kenners@tuis.co.za. WIE WOON HIER? Noeline en Piet MaraisWAAR De Aar-distrik, Noord-KaapGROOTTE 60 m² ’n Ou “bywonershuisie” van oor die 100 jaar oud, met net ’n kombuis en geen aparte vertrekke nie, het Noeline Marais nog altyd g

Related