Rainbow Nation is ma’ een van donke’te
Aug 16, 2020
3 minutes
Laataand, hie rondom ten o’clock hoor ek ieman staan en roep byrie voohek. Dai sit my al klaa innie vekere mindset, wan ek ken nieman wie soe laat op my dee kom kloppie. Dai sit my innie mindset waa ek jou vra wat jou problem is sône om ees te hoor óf daa even ’n problem is.
Eintlik moet jy nie an my dee komp klop ná drie-uur ie marrag
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days